Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer met 'n uitsig oor die see en op die berg. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van die pragtige Elandsbaai-strand af geleë.
Eenheid 3 beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei ook na buite na 'n balkon met buitemeubels.
Elandsbaai is een van die Weskus se gewilde branderplankry-bestemmings en ander doendinge sluit roei, seil, visvang, kreefduik, duik, voëlkyk, walviskyk gedurende die seisoen, fotografie, voetslaan en bergfietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 sluit in:
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 162
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elandsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom