Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha H - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Camilla C - Okt 2023
Algehele gradering
Die huis is pragtig en het al die geriewe wat ons nodig gehad het en was skoon en netjies.
Johan D - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was alles wat ek wou gehad het en heeltemal soos hulle dit beskryf het.
Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher se terugvoer
Wonderlik Johan en Gesin.
Ons is super bly julle het lekker gekuier en hoop volgende keer is dit sommer lekker vir langer.
Bly julle het veilig gereis en ons sien uit.
Sindiswa K - Jan 2023
Algehele gradering
Best weekend ever.
Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher se terugvoer
Thank you Sindiswa,
We are so glad you and your family enjoyed your stay and we look forward to the next time round.
Thank you for leaving everything so neat and tidy it was a pleasure hosting you. Best wishes.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom