Flamingo's Rest on Breede River
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Flamingo's Rest on Breede River is 'n selfsorghuis op die oewer van die Breederiviermond in 'n privaat deel van Infanta. Die eiendom bied direkte toegang tot 'n afgeleë strand naby die riviermond en dis ideaal vir 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Dié kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese ketels, 'n gasstoof, lugbraaier, broodrooster, en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die huis het 'n binnebraai-area en 'n etenstafel. Daar is ook 'n pizza-oond, buitetafel en -stoele, 'n draagbare braai en 'n vuurput buite met 'n uitsig oor die rivier. 'n Beginpakkie van koffie, tee, suiker en toiletpapier word voorsien. Skottelgoedseep, sout, peper en 'n paar kruie word ook voorsien.
Die area spog met bergfietsroetes vir beginners en kenners, visvang- en vlieghengelgeleenthede en ander watersportgeleenthede.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamingo's Rest on Breede River sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo's Rest on Breede River het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom