Fisherman's Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Corrie P - Feb 2024
Algehele gradering
Net-net aanvaarbaar onder omstandighede.
Fisherman's Cottage se terugvoer
Na 'n baie lang tyd van geen of net 'n bietjie water, is die tanks deur 'n warboel van lug en sediment onder in die tanks wat deur die stelsel is. Alles is uitgesorteer en werk weer 100%! Julle is enige tyd welkom! Die tanks is weer vol!
Corrie P - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig, mooi uitsig, en 'n gasgeiser wat regtig goed werk.
Sk O - Okt 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie was netjies en skoon. Oorbly was baie lekker.
Jurgens M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige kuier op Hondeklipbaai na 'n wonderlike paar dae in die Namaqua Natuur Reservaat.
Jan L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
At F - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is vir seker akkommodasie wat ons kan aanbeveel.
Lees meerEtienne V - Jun 2023
Algehele gradering
Dink die verwagting was meer.
Wj V - Mei 2023
Algehele gradering
Kom skep net asem.
Liesel W - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige see-uitsig met die lekkerste binnebraai!
Fisherman's Cottage se terugvoer
Baie dankie, Liesel.
Ons geniet en waardeer altyd sulke vriendelike gaste en dankbaar as julle weer sal kom.
Mandy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice stay.
Michael S - Feb 2023
Algehele gradering
Location.
Johan O - Okt 2022
Algehele gradering
Fisherman's Cottage got everything you need.
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Verblyf was nie sleg nie, maar kort bietjie onderhoud. Tawwe rit om daar uit te kom.
Annalene N - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik en stylvol.
Lees meerFisherman's Cottage se terugvoer
Baie dankie, Annalene!
Ek is so bly en dankbaar vir sulke terugvoer!
Groete
Mariette
Jeanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Hondeklipbaai is special.
Jo-anne G - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Erika V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was een onvergeetlike ongelooflike ervaring en kan nie wag vir die volgende kuier nie.
Francois K - Sep 2021
Algehele gradering
Karaktervolle huisie. Goed ingerig. Sal weer daar bespreek.
Anneke R - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en lekker rus in mooiste huis op Hondeklipbaai.
Louis E - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Andre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fisherman's Cottage is 'n perfekte oornag vir 2 pare wat Hondeklipbaai beter wil verken.
Nico L - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Arnie M - Sep 2020
Algehele gradering
All good and the TV programming was sorted ASAP.
Nic C - Aug 2020
Algehele gradering
Ons wou net daar slaap en vir aandete na 'n restaurant gaan.
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie oulike huisie.
Derick Thiart T - Jul 2019
Algehele gradering
Puik.
Leon D - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste vakansie ooit.
Fisherman's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 38, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom