Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Kerry W - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful accommodation and great hostess.
Maggie B - Mrt 2024
Algehele gradering
N regte plaas atmosfeer waar ons die sterretjies kon sien.
Tanja S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Ann L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige waarde vir geld.
Frikkie En Nellie M - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename plaas atmosfeer met goeie geriewe.
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig!
Onalenna L - Des 2023
Algehele gradering
1 out of 10.
Marius B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Margaret D - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en snoesige verblyf.
Bernard E - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike rustige natuuratmosfeer met gerieflike en oulike cottages.
Albert H - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens en blyplek.
Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry - naby Vaalrivier, vriendelike mense.
Bonnie P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese oornagplek.
Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig by die Vaalrivier.
Lizzette S - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek, net wat jy nodig het na 'n dag se reis.
Dirk V - Nov 2022
Algehele gradering
One overnight stopover on the way to Johannesburg.
Lynne S - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful place to overnight or even spend a few days!
Attie D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon.
Brigitte S - Sep 2022
Algehele gradering
Convenient as a stopover on way to Johannesburg.
Willy S - Aug 2022
Algehele gradering
Convenient stop over to or from Gauteng.
Ronel D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad, en sal weer gaan.
Erich L - Jul 2022
Algehele gradering
Geniet.
Chandrea S - Jul 2022
Algehele gradering
The owners were extremely helpful in any way possible.
Piet Verwey V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, ontspannend en aangenaam.
Ockert B - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Phil S - Apr 2022
Algehele gradering
A good place to stay. Our host was most helpful meeting our extra requirements.
Monique S - Jan 2022
Algehele gradering
Nice.
Elmie S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Lees meerRobert P - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Gerrit D - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, heerlike aandete.
Flip K - Okt 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, spontane gasvryheid, plaasvars atmosfeer met lekker aandete bedien in die gerief van jou huisie.
Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
El-mari J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Kamer skoon. Lekker ontspan.
Philip M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Lina G - Aug 2021
Algehele gradering
Sal graag weer gaan.
Willie T - Aug 2021
Algehele gradering
Lekkerplaas atmosfeer.
Antonius S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker.
Andries S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig gewees.
Adriaan G - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Chris J - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi skoon houthut op Vaalrivier se oewer. Rustig met skape wat voor hutte rustig in kampies wei. Heerlike aandete en ontbyt.
Hennie E - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik lekker.
Brigitte G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige verblyf langs die Vaalrivier waar dit heerlik was om ’n glasie wyn op die bank van die rivier te kan drink.
Joy D - Apr 2021
Algehele gradering
I was very happy that I heard the Fish Eagle's calling, so the name was a reality.
Thys E - Apr 2021
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Lees meerAndre S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike plek vir oornagstop.
Gys B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar.
Peter. E - Mrt 2021
Algehele gradering
Good location for people travelling from Limpopo and Mpumalanga to Cape Town
Marius V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik gewees.
Keith V - Des 2020
Algehele gradering
Lovely wooden cabin. Can hear the fish eagle and many other birds.
Chris R - Des 2020
Algehele gradering
Noem dit eerder Batman's Cave.
Koos K - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Gerhard G - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig
Magdel W - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs
Mike V - Aug 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean and quiet.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Ronald V - Feb 2020
Algehele gradering
Very friendly reception and a comfortable stay.
Marianne C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cornelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Ons was op die lang pad terug van die Kaap af en het hier oorgeslaap vir 'n tweede keer.
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Het baie lekker daar langs die rivier met die mooi sonsondergang gebly!
Stefan E - Okt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Manie P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Gasvry. Oulik uitgelê. Waarde vir geld.
Allan W - Sep 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Magda A - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Cornelia H - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer, pragtige voëllewe, netjies en skoon.
Andries B - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.
Ria-marié A - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Koos K - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf het aan die verwagtinge voldoen.
Marita H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Hennie H - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome management. We were traveling from far and she didn't hesitate to open for us at 1 in the morning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese bestuur. Ons het ver gereis en sy het nie gehuiwer om vir ons 01:00 die oggend oop te maak nie.
Absoluut fantasties en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Des G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Sonja V - Jan 2019
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap op pad Gauteng toe van die Kaap af.
Alta K - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf met mooi uitsig.
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, genoegsaam toegerus, pragtige omgewing.
Lees meerAlta J - Des 2018
Algehele gradering
Desembervakansie by Fish Eagles Call.
Michelle S - Des 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Hennie N - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Anecke V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en oulike verblyf.
Etresia H - Des 2018
Algehele gradering
Oulike houthuisies, mooi omgewing.
Wilma S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en pragtige verblyf teen die bank van die Vaalrivier.
Pieter S - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Koos K - Okt 2018
Algehele gradering
'n Baie genotvolle ervaring na 'n lang dag op pad!
Willem S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Chris H - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Sonja E - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gerus.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Sharonice B - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing.
Gerhardus D - Jun 2018
Algehele gradering
Sal weer en weer hier bly.
Leoni V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Vincent L - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en goedkoop.
Ronald V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Ian B - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely setting on banks of river, quiet, safe and peaceful.
Deon S - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike eenvoud wat alles wat mens benodig vir oorslaap bied.
Cobus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sue-monique L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en mooi.
Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Adele B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs in die reën.
Chantelle G - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Mnr A P D - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie met warm ontvangs.
Jan M - Jan 2018
Algehele gradering
Alles was uitstekend.
Stephen J - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Rus en Vrede op die oewer van die Vaalrivier.
Constance P - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Sien rivier vanaf die balkon van die hout-chalet. Mooi ingerig. Skoon, netjies en gerieflik.
Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Mathe L - Des 2017
Algehele gradering
Awesome service.
Anton O - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker rustige oornag met vriendelike diens.
Lea S - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus met stil omgewing.
Ravi C - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig
Louis D - Okt 2017
Algehele gradering
Redelik vir die prys.
Johann V - Okt 2017
Algehele gradering
Regtig 'n pragtige plek vir 'n rustige nagrus.
Etienne G - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Ravi C - Okt 2017
Algehele gradering
Friendly, quiet and peaceful.
Colin & Annemarie B - Okt 2017
Algehele gradering
A picture setting in a tranquil environment. Safe neat and relaxing stay.
Juliana G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en gerieflik
Elizabeth K - Sep 2017
Algehele gradering
Kan dit werklik vir enigeen aanbeveel.
Brenda B - Aug 2017
Algehele gradering
Very pleasant.
Judy S - Aug 2017
Algehele gradering
Quiet, friendly, food was excellent, beautiful setting.
Andries E - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Cj W - Aug 2017
Algehele gradering
The Vaal River on the premises was the attraction. It was a midway stop on our way to Limpopo.
Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende bekostigbare verblyf.
Chris H - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing en heerlike verblyf.
Petro D - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Louis & Florence V - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, diens en gasvryheid, in 'n rustige omgewing.
Sonia P - Jun 2017
Algehele gradering
Ontspannend... Alles wat jy verwag na 'n lang dag op die pad.
Petra O - Mei 2017
Algehele gradering
Slept well and safely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en veilig geslaap.
Het bietjie gesukkel om die plek te vind. Ons is baie vinnig ingeboek en the eienaars het uit hul pad uit gegaan om plek te maak vir ons 2 bakkies en groot sleepwa. Lekker, veilig en lekker geslaap.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hennie V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en netjiese eenhede.
Mari F - Mrt 2017
Algehele gradering
Lieflike plekkie langs die rivier met baie vriendelike mense.
Darius Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerhard G - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Gerhard G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Jacobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Elektrisitetskrag van Warrenton was af, veroorsaak deur swaar en baie reën.
Johan L - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en stil langs die Vaalrivier.
Alex F - Jan 2017
Algehele gradering
Bitter lekker, sal weer daar bly.
Esme M - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was genotvol.
Francois R - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Lees meerFish Eagle's Call se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Let asseblief op dat ons glad nie op Lekkeslaap adverteer as selfsorg nie.
Vriendelike groete,
Anthea.
Jan N - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike stil plekkie om te oornag of vir 'n dag of wat te vertoef.
Lizelle D - Des 2016
Algehele gradering
'n Juweel.
Carina D - Des 2016
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelikheid en verwelkoming uit die boonste rakke. Dankie.
Jeanne K - Des 2016
Algehele gradering
Werklik uitstekende waarde vir geld.
Barkhuizen E - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties na 'n dag se ver pad! Rustige uitwerking op gemoed!
Hannes B - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige lafenis na 'n lang reis.
Lees meerSuretha F - Nov 2016
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Elmarie D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig, netjies en besonders gasvry.
Francoise J - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry en redelik netjies.
Wilma W - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en heerlik geslaap.
Andre W - Mei 2016
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 32, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom