Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagle Log Cabin

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fish Eagle Log Cabin is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste op die Vaalrivier se oewer in die Vredefort Wêrelderfenisgebied, wat wêreldwyd as een van die 9 Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika erken word. Dit is hiér waar die grootste meteoriet die aarde ongeveer 2000 miljoen jaar gelede getref het om 'n krater van meer as 300 km in deursnee te vorm.

Die huis is rondom die dubbele klipkaggel gebou wat beide die sitarea en die hoofslaapkamer warm hou. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en een van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en is op die boonste verdieping geleë. Die badkamer het 'n bad.

Die huis is in 'n eko-vriendelike omgewing geleë aangesien minimale ontwrigting aan die omgewing gedoen is en volhoubare krag deur middel van sonkrag en gas opgewek word. Die huis gebruik geen Eskom-elektrisiteit nie en daar is dus geen beurtkrag nie. Gas word vir die geiser, yskas en stoof gebruik.

WiFi is beskikbaar, selfone kan gelaai word en daar is 220 V om skootrekenaars te laai en TV te kyk.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite sluit visvang, stap en fietsry in en nabygeleë plattelandse dorpe soos Venterskroon, Potchefstroom en Parys is gewilde daguitstappies. Die Vredefortkoepel-area is ook 'n wonderlike plek vir sterrekyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Eagle Log Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Fish Eagle Log Cabin
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Fish Eagle Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4, Kromdraaiplaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce0065233f10db194325770be31f1a554e5dc36997bd7c3fec4113997ab4a4a3f51a265152d6c8c9eba313e6a21b282f0f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 Part 4 Farm Kromdraai 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.949184099751 27.185094952584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem