Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finn's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Finn's Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Teun R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teun R
Saam met vriende

Goed vir paar nagte se oorslaap tussen reis op die Tuinroete.

Teen 50% afslag prys, goeie waarde vir geld. Verskeie meubels was in swak toestand. Een handdoek gekry om te deel met 4 persone. Net aan te beveel vir nie meer as 2 volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette W
Saam met vriende

Rustig en baie lekker.

Ons was mal oor Finn's Place. Anel is so vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Die weer was renerig, maar ons het lekker onder die afdak gebraai en het nog steeds 'n fantastiese tyd gehad. Ons het nie kinders nie, maar dit lyk of dit 'n heerlike plek kan wees vir familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 700
R2 700 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d59c1a57770657141835baaa7eee739da6f768939fe60622f3755b551ae3848e3c1f8a24f8ed8e5dd83e6c6a56e279c2d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 103 Watsonia Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071180453354 23.02470288787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem