Fest Self-catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keetmanshoop geleë. Die gashere bied gehalte-verblyf.
Daar is selfsorgverblyf in 'n gesinskamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers is privaat, veilig, netjies en gemaklik. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met DStv en WiFi. Buite het elke kamer 'n patio met ingeboude braaigeriewe.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Fest Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keetmanshoop Karas Namibië
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom