Fairydust Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Niël G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Sally D - Jan 2024
Algehele gradering
Was a lovely, clean and neat place to stay.
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Maxie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, stil omgewing en veilig.
Emily M - Jul 2023
Algehele gradering
It was comfortable and clean.
Marna B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Stiaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, ontspannend en netjies.
Stefan S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring - baie beïndruk.
Tumalano M - Jan 2021
Algehele gradering
It was quite decent and I enjoyed it.
Fairydust Gastehuis se terugvoer
Thank you, we will check it.
Feoni G - Nov 2020
Algehele gradering
Wat n wonderlike ervaring om n stukkie goud tussen niks en nêrens te ontdek.
Johan W - Des 2019
Algehele gradering
Meer as tevrede!
Elise J - Nov 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis, soos om vir familie te kuier.
Lees meerHenk B - Jul 2018
Algehele gradering
'n Lafenis na die lang pad van Kgalagadi.
Cois D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Fairydust Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Michelle M - Mrt 2017
Algehele gradering
Friendly people and always willing to help. They went an extra mile for me.
Gerda B - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese plek en vriendelike personeel
Fairydust Gastehuis se terugvoer
Hi daar,baie dankie vir die goeie terugvoering. Jul is altyd welkom om weer te kom.Bly jul het dit geniet. Nogmaals baie dankie.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom