Fairview Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Tjaart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Freddy D - Feb 2024
Algehele gradering
Puik, puik en nogmaals puik.
Linda P - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, luuks.
Willem Meyburgh V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Elize C - Okt 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Vriendelike mense.
Fairview Guest House se terugvoer
Baie dankie Elize vir jou besoek by ons. Ons kyk uit vir jou volgende kuier'tjie.
Groete
Fairview
Ayanda Z - Mrt 2023
Algehele gradering
The guest house is beautiful.
Ilse O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik.
Linne V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtige, gerieflike kamer.
Madie O - Okt 2022
Algehele gradering
Kamer was ruim, netjies en skoon.
Lizanne V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met vriendelike personeel.
Andriette B - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was baie lekker, netjies en skoon.
Riaan C - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, baie goeie uitsig oor die dorpie en berge.
Deon W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Ansia P - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful view, well equipped.
Trixie L - Aug 2021
Algehele gradering
Comfort immeasurable
Sandra V - Mei 2021
Algehele gradering
It was lovely and enjoyed the stay with friendly staff.
Leandre S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies
Felix T - Mrt 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar oorbly.
Jacques K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Stefan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Benodig ernstige beter bestuur van die gastehuis. Potensiaal om 'n goeie gastehuis te wees.
André P - Nov 2019
Algehele gradering
Netjiese en moderne verblyf vir redelike prys.
Tobie S - Jul 2019
Algehele gradering
Onbevredigend.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Laetitia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed ontvang, alles in die kamers was netjies en skoon.
Fairview Guest House se terugvoer
Goeie dag Laetitia,
Ek is bly om te hoor jul het die verblyf geniet by ons. Hoop om jul gou weer te sien.
Juanita B - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie diens en vriendelike personeel.
Chevon N - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Fairview Guest House se terugvoer
Goeie dag, ek vra nederig omverskoning dat die ontvangs nie te wense was nie. Hoop om volgende keer n beter indruk te maak. Groete
Susan F - Okt 2018
Algehele gradering
Die beste wat ek nog ooit by geslaap het. Dankie.
Fairview Guest House se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons deure is altyd oop vir julle. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Chene S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Fairview Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal defnitief inkyk na die voorstelle wat u genoem het.
Groete
Mariette H - Jun 2018
Algehele gradering
Disappointed with no reception and some aspects of the room features.
Felicia T - Apr 2018
Algehele gradering
The place is filthy and the ladies that work there are unprofessional.
Heleen E - Jan 2018
Algehele gradering
Dit is baie netjies en skoon en luuks.
Fairview Guest House se terugvoer
Hi Heleen
Ek wil net dankie sê vir u gesindheid en die manier hoe u die resensie geskryf het. Ek is so bly dat u lekker gebly het, en ook dat u dit geniet het om by ons oor te bly. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Baie groete
Fairview Guest House
Nkuluka M - Des 2017
Algehele gradering
Good.
Sarel W - Des 2017
Algehele gradering
Bestuur van die plek laat veel te wense oor.
Lees meerFairview Guest House se terugvoer
Ek is regtig baie jammer om te hoor wat u alles noem.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Cara H - Sep 2017
Algehele gradering
Aaklig.
Lees meerFairview Guest House se terugvoer
Clara Hammer,
Dankie vir jou terugvoer, ons is regtig jammer dat u nie die tyd by ons geniet het nie, ons sal definitied ondersoek instel. Die kamer wat u bespreek het was die goedkoopste kamer, en waarde vir geld volgens die geriewe aangebied.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom