Eyeview Kaappunt
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Eyeview Kaappunt is in Koster in Noordwes en bied 'n rustige en stil omgewing in die bosveld aan die bopunt van 'n groot heuwel.
Die bekoorlike selfsorgeenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ingeboude enkelbed in die leefarea. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Gaste kan die natuurlike omgewing waardeer vanaf die stoep en die privaat braaigeriewe buite benut. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met ingeboude onderdakbraaigeriewe en 'n gemeenskaplike kouewaterswembad.
Eyeview Kaappunt is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in Noordwes.
Slaapplek
’n Bespreking by Eyeview Kaappunt sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
alwin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Gaste dink Eyeview Kaappunt het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom