Eyeview Hikers Camp
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Eyeview Hikers Camp is in Koster in Noordwes en bied 'n rustige en stil omgewing in die bosveld aan die bopunt van 'n groot heuwel.
Die kampeerplek kan 20 gaste akkommodeer. Die kampeerplek het enkelbeddens en gaste het toegang tot gedeelde badkamergeriewe met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n tweeplaatgasstoof. Gaste moet hul eie handdoeke, linne, eetgerei en breekware saambring. Daar is 'n gemeenskaplike boma met ingeboude onderdakbraaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Warm water word deur 'n donkie buite voorsien. Hout word deur die eienaars voorsien, maar die donkie moet deur gaste gestook word.
Eyeview Hikers Camp is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in Noordwes.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
alwin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom