Emperor Lodge and Tours
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Hamilton-weg 25, Germiston, 1400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R630R536 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Emperor Lodge and Tours bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Germiston. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin, 'n paartjie of sakereisigers wat 'n plek soek om te ontspan.
Verblyf word in 'n Gesinskamer, 2 Executive-koninginkamers en 19 Deluxe-koninginkamers gebied. Die kamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die gesinskamer het 'n dubbelslaapbank. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi, 'n TV en 'n lessenaar is ook in die kamer beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea. Hierdie lodge het 'n konferensiesaal wat te huur is en gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Crispus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Hamilton-weg 25, Germiston, 1400, Gauteng
- Gaste dink Emperor Lodge and Tours het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Webber Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Hamilton-weg 25, Germiston, 1400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom