El Toro Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Camia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 2
Opsomming van Resensie
Marlize P - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstaande kliëntediens, pragtige kamer, naby alles en waarde vir geld.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Marlize. Jy is altyd welkom by ons.
Cecil V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, skoon, veilig en waarde vir geld.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Baie dankie, Cecil. Ek is bly alles was in orde. Kom gerus weer.
Rethabile O - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and very refreshing.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to host Rethabile and her family.
Jenny O - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, peaceful, safe.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Baie dankie, Jenny. Julle is altyd welkom by ons.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Kate K - Mei 2023
Algehele gradering
Nice little spot.
Lisa P - Mrt 2023
Algehele gradering
Flink en vinnige diens. Bystand was enige tyd beskikbaar. Plek is baie netjies, modern en veilig.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Dankie Lisa. Lisa is altyd welkom by El Toro Selfcatering.
Schalk D - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie veilig.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Dankie Schalk. Julle is altyd welkom.
Stef B - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n netjiese plek.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Stef. Jy is altyd welkom.
Mario F - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleased with facility. Really enjoyed the quietness.
El Toro Self-Catering se terugvoer
Baie dankie. Mario is altyd welkom by ons.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom