Eilandstyl
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Stephen V - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome beyond expectations.
Luan K - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die vakansie verskriklik baie geniet.
Michael G - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect waterside house, except for the neighbours.
Frans V - Feb 2021
Algehele gradering
Eilandstyl is uitstekend geleë in 'n veiligheidsarea om net regtig te ontspan vir 'n vakansie.
Lex K - Nov 2020
Algehele gradering
Stil en rustig, met wel toegeruste en gerieflike verbly.
Matthys V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Anel V - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was fantasties!
Eilandstyl se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie, ons waardeer dit!
Groete
Linda
L'lani C - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike leef huis op die water.
Eilandstyl se terugvoer
Beste L'lani,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ek is bly julle het 'n lekker tyd gehad. Jammer oor die weer!
Groete,
Linda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sloopweg 3, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom