Eight on Tuin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Laura K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging en pragtige geriewe.
Jan-gawie M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Anna-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Veilige mooi omgewing en goeie waarde vir geld.
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
5 ster.
Andre D - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.
Sanet S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige oornagbestemming.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Ronwyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Vincent B - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing gem in the food Capital of South Africa.
Eight on Tuin se terugvoer
Many thanks, Vincent for the great review
I find this quite surprising as the fridges are all new, the latest model and silent, but will check in case it is not standing correctly or something.
Liandi F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eight on Tuin se terugvoer
Many thanks Rian. Was a pleasure to host you.
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, voel tuis.
Eight on Tuin se terugvoer
Many thanks and hope we can welcome you back some time.
Nadina V - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent in all regards, good value, well appointed, modern and safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend in alle opsigte, goeie waarde, goed ingerig, modern en veilig.
Franschhoek is 'n uitstekende toeristebestemming met net die beste wat hierdie land kan bied, restaurante is van hoogstaande gehalte, net soos die verblyf en die besienswaardighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eight on Tuin se terugvoer
Good day Andre,
Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Natasha K - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en mooi!
Eight on Tuin se terugvoer
Good day Natasha,
Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.
Malcolm H - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.
Eight on Tuin se terugvoer
Good day Malcolm,
Thank you so much for your lovely review. I hope we can welcome you back one day.
Lucia G - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was regtig rustig en veilig en baie skoon.
Eight on Tuin se terugvoer
Good day Lucia,
Thank you so much...would love to welcome you back
Lente L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë. Lekker binne stapafstand na die hoofstraat.
Eight on Tuin se terugvoer
Thank you, Lente for your lovely review and I hope you come back again one day.
Hendrik B - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike blyplek, sentraal geleë.
Eight on Tuin se terugvoer
Thank you for your lovely review and we would love to welcome you back again one day.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 8, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12