Edgewater Loft
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Edgewater Loft is 'n pragtige selfsorg-solderwoonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon op 'n baie privaat hoekerf in Thesen Islands in Knysna.
Die solderwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die skuifdeure lei na 'n dek met sitplek, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die waters. Gaste kan in die son ontspan of van die dek af visvang. Daar is ook 'n jetty vir bote en kano's om gratis te gebruik.
Gaste het toegang tot 'n swembad (op versoek) en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Edgewater Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou-eiland 22, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8