Easy Stay - Vantage 703
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 703 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat in 'n woonstelblok, The Vantage, in Rosebank geleë is. The Vantage is net 850 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort-oor-bad óf slegs 'n stort. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. The Vantage is naby Johannesburgstadion en Gold Reef City.
Slaapplek
’n Bespreking by Easy Stay - Vantage 703 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom