Easy Stay - The Vantage 112
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 112 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is gerieflik geleë en is net 800 m van die Rosebank Winkelsentrum af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die nabye omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi.
Die leefarea lei na 'n klein balkon.
The Vantage is net 8 km vanaf die Johannesburg Stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 25 km ver is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng