Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verassing!
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oornagplek, maar netheid kort aandag.
Lees meerElizma H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Tjaart V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelike diens.
Michael S - Aug 2023
Algehele gradering
Very happy with our stay. Flexible host and good facilities.
Stefan E - Apr 2023
Algehele gradering
Ideaal vir besoek aan oog-instituut.
Marlene N - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang deur Lynette al was dit baie laat die aand.
Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvry & veilige omgewing.
Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Huis weg van jou huis af.
Thelma O - Apr 2022
Algehele gradering
Vriedelike ontvangs, gasvry en gemaklik.
Helena V - Nov 2021
Algehele gradering
Lynette en Jan het uit hul pad gegaan om ons by te staan. Die kamer was netjies, die ontbyt en aandetes uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer daar inboek as ons Pretoria Oog Instituut moet besoek.
Naomi S - Jul 2018
Algehele gradering
Nog beter as wat advertensie gesê het.
Monique S - Okt 2017
Algehele gradering
Safe, good location, friendly service.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom