Earth Song Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 100, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Earth Song Studio is 'n houthuisie, sowat 10 km buite Polokwane, in 'n rustige bosveld-omgewing geleë. Dit bied 'n unieke ervaring, aangesien die Njala-bokke soms tot by die slaapkamervensters kom.
Dié houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n ruim eetarea met 'n etenstafel en toegewese werkspasie met gratis WiFi. Die groot stoep lei na 'n buite-vuurput met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 100, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Earth Song Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 100, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom