Eagles Rest Kathu
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Henrietta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 164
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Madeleine D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstaande!
Alma V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik en skoon en gerieflik.
Annemarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Our stay was very pleasant.
Matthys Lourens S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Barend Matheus S - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens teen bekostigbare tarief.
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Luchelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel.
Rene E - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Besonder aangename kuier!
Petro D - Mrt 2024
Algehele gradering
Oase onder die groot kameeldoringbome.
Yoghany A - Mrt 2024
Algehele gradering
Restful and had a good night's rest with your air con and would gladly visit again.
Jacky P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Ockert B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid en gasvryheid het beïndruk.
Rene B - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagplek!
Victor P - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Lekker dankie.
Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Fatima Roulaine G - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie veilig.
Felucia S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, relaxing.
Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Baie netjiese plek.
Chris F - Okt 2023
Algehele gradering
Alles puik. Ek is nie 'n opstelskrywer nie.
Willy E - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en gasvryheid.
Flo S - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect, very clean, friendly and helpful.
Gerhard F - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker ruim met etenstafel.
Melvena C - Sep 2023
Algehele gradering
'n Veilige, vriendelike oornagplek na 'n lang rit.
Nicolene C - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was perfek!
Victor T - Sep 2023
Algehele gradering
Ek kan Eagles Rest Kathu enige tyd aanbeveel, sonder twyfel.
Marnus S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oornagakkommodasie in Kathu.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Gasvryheid uitstekend.
Eddie O - Aug 2023
Algehele gradering
Goed en lekker. Voldoende.
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag fasiliteit. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige en netjiese oornagfasiliteit, goed toegerus.
Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het.
Helena Haasbroek H - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende veilige en netjiese gastehuis.
Penelope V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap na die park.
Tony H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie veilig gevoel en goed ontvang.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Puik diens met baie goeie geriewe.
Ronel K - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, vriendelike eienaars en sag geslaap.
Taylor W - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en baie netjies.
Karl A - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend, alles werk en vriendelike ontvangs.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en vriedelike ontvangs.
Janene P - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvry ontvang!
Jenny S - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning apartments, well-equipped kitchenette, comfortable beds with a lovely garden!
Viona S - Mei 2023
Algehele gradering
Second time staying, still a great experience we'll definitely repeat.
Driekie G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig en skoon!
Jandrie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Felicia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Hennie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, diens uitstekend!
Louis & Florence V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Chris F - Feb 2023
Algehele gradering
Eienaar baie hulpvaardig en tegemoetkomend.
Jeremiah A - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Louise R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename mense. Skoon en netjies.
Zaan M - Jan 2023
Algehele gradering
Vreeslike vriendelike mense, baie skoon en netjies en baie goed geleë.
Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagstop.
Adri L - Jan 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Elizabeth C - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly in 'n gerieflike en mooi plek.
Luchelle M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig en netjies, baie kalm atmosfeer.
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Oasis na 'n warm rit.
Minette V - Des 2022
Algehele gradering
Genotvol!
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Lafenis na 'n lang warm rit.
Dale R - Des 2022
Algehele gradering
Very cosy. Nice pool.
Sampie M - Des 2022
Algehele gradering
Beste ooit.
Eileen B - Nov 2022
Algehele gradering
Loved our stay.
Charl K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
James V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies.
Matheus U - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect for sleepover.
Francois J - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon geriewe.
Grant M - Okt 2022
Algehele gradering
The best and most peaceful stay.
Dawid S - Sep 2022
Algehele gradering
Owner is very friendly and helpful.
Hennie W - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike en ondersteunende diens. Die akkommodasie bied alles wat nodig is. Uitstekende ligging.
Elsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Oulike plek en die gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Stewart A - Sep 2022
Algehele gradering
Very neat!
Hester G - Sep 2022
Algehele gradering
Plekkie het alles wat mens nodig het vriendelike diens gehad.
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik naby aan al die plekke van belang.
Maryna S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese kamers.
Anicha E - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap by Eagles Rest, dit is 'n baie netjiese gastehuis.
Lulu M - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf was rustig.
Tinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs van bestuurder.
Janko B - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, baie vriendelike mense, veilige area en 'n regte, lekker slaap.
Ruan P - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker knus en met vriendelike mense.
Hennie S - Mei 2022
Algehele gradering
Puik.
Maxie-marie J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike akkommodasie.
Ruan P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Suzette B - Mei 2022
Algehele gradering
Sjoe, dit was sekerlik die skoonste plek waar ons nog was. Gasvrou en gasheer was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Baie dankie Henriette.
Gunther B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Paul C - Mrt 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Gary W - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly efficient service.
Wickus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Kuier saam met familie.
Johannes A - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker baie lekker en veilig.
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik, stil.
Sue M - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en stil, skoon en netjies.
Gerda R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Alida C - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, sal weer gebruik maak van die huisvesting.
Andre J - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, het sonkrag, perfek as daar loadsheding is, boek gerus hier.
Ellane V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het al drie keer by Eagles Rest oorgebly. Hulle is regtig fantasties.
Runell F - Okt 2021
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, dienste was baie goed en mense was baie virendelik en behulpsaam.
Amanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste verblyf.
Kevin B - Okt 2021
Algehele gradering
Ideal overnight stopover, complimentary coffee, tea and rusks were perfect, thank you.
Steffi S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Valda S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Dennis B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer teruggaan.
Susan G - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en baie goed toegerus. Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel.
Suzan V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Marinda P - Jan 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies tot die reën begin val het.
Lees meerHendri S - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf. Goeie geriewe.
Hannah B - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely
Pieter H - Jan 2021
Algehele gradering
Ideale halfweghuis!
Jason V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plek.
Genice S - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend, veilig, rustig.
Limpie D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Veronica D - Okt 2020
Algehele gradering
Really enjoyed the stay over.
Betsie C - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf
Amorine S - Okt 2020
Algehele gradering
Als was in plek. Eienaars ons tuis laat voel
Eddie O - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim, lekker, skoon en tevrede. Sal weer daar kan bly.
Dorothy B - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike en vlinke diens. Alles en meer.
Sonet M - Aug 2020
Algehele gradering
Ideale pitstop vir lang pad Augrabies toe.
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rusitge oorbly met baie geriewe om te geniet.
Stefan S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Sias O - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Marlene Y - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou en gasheer wat jou tuis laat voel.
Mariska B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, gesellige verblyf.
Mariaan S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Ek sal beslis weer kom oorslaap.
Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Hilary K - Aug 2019
Algehele gradering
Goed.
Allen R - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
John V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en veilige verblyf.
Elmarie S - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflike plek, fantastiese diens en beslis waarde vir jou geld.
Nico V - Jan 2019
Algehele gradering
Eagles Rest Kathu is 'n gerieflike oornagplek met vriendelike, gasvrye eienaars.
Lees meerLuanda V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Marelene R - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, baie mooi skoon en ongelooflike waarde vir geld.
Irida S - Nov 2018
Algehele gradering
'n Plek wat jy saam met jou wil neem met vertrek.
Philip C - Nov 2018
Algehele gradering
Privaat en 'n baie lekker en rustige atmosfeer.
Marianna V - Nov 2018
Algehele gradering
Very friendly hosts.
Louise C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, silwerskoon.
Kitty V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plek om te rus voor ons die volgende dag weer verder gereis het.
Pieter V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Adele V - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable, pleasant experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike, aangename ervaring.
Baie gelukkig met die plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustige, veilige omgewing en deur vriendelike, opregte mense ontvang.
André P - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Helmien E - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese, ruim akkommodasie.
Jurie S - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties - wonderlike gasheer en vrou!
Sandra G - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jock C - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sabina B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastic and restful!
Yolande H - Jan 2018
Algehele gradering
Rustigheid en stilte soos net Eagles Rest kan.
Joanne G - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig en gemaklik om te beweeg.
Lees meerStiaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelikheid, gasvryheid en prys is maar net 'n paar redes hoekom ek vir seker weer daar sal bly!
Janneman R - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Tertius B - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf geniet, baie rustige omgewing.
Natasha A - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Noeline B - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie netjies, maar minder geskik vir selfsorg.
Lees meerEsther G - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese omgewing, verblyf en die eienaars is baie gasvry - ek gaan vir seker weer daar bly!
Gordon V - Apr 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, vriendelike diens en hartlike ontvangs. Beslis waarde vir geld.
Paula S - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Willem B - Des 2016
Algehele gradering
Dit was teleurstellend en onprakties.
Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker oornag-slaapplek.
Charlotte L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Cornelis V - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker akkommodasie nie te ver uit die dorp nie.
Piet B - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename ontvangs en lekker braai- en kuier-area.
Carla D - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike mense wat baie gasvry is.
Tina K - Mrt 2016
Algehele gradering
Home away from home.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboomstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom