Fisant Kloof Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fisant Kloof Cabin bied ongekunstelde selfsorg-vakansieverblyf op Melkhoutefontein Plaas net buite Gouritsmond. Dit is net 'n entjie van die Gouritsrivier af en is ideaal vir gaste wat van die gedruis van die stad wil ontsnap.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n karavaan met 'n aangeboude houtuitbreiding. Die karavaan het 'n dubbelbed en die houtgedeelte het 'n bad, wasbak en omgewingsvriendelike kompostoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die houtgedeelte beskik ook oor 'n kombuisie wat met 2 gasplate, 'n waterhouer, eetgerei en breekware toegerus is. Die karavaan het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sit area waar gaste kan ontspan en 'n oggendkoffie tesame met die mooi uitsig kan geniet.
Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Zak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Fisant Kloof Cabin het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18