Eagle's Crest
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Pieter en
Marlize
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Benny S - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Trevonia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Eagle's Crest se terugvoer
Goeie more Trevonia
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Meer as welkom om weer 'n draai te maak.
Lekker dag.
Vriendelike groete
Marlize
Elaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
5 ster.
Erna L - Feb 2024
Algehele gradering
Ontbyt is 'n wenner. Dankie.
Mark K - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and safe stay.
Eagle's Crest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Vriendelike groete
Bestuurder
Eagle's Crest Gastehuis
Ian L - Nov 2023
Algehele gradering
A pleasant experience.
Eagle's Crest se terugvoer
Thank you for your positive feedback.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Manager
Eagle's Crest Guesthouse
Glernice B - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en boonop veilig ook!
Charl M - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, met bietjie ongerief daarby.
Barry D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect Location.
Alida B - Mei 2023
Algehele gradering
Was heerlik, wens ons kon langer bly as 1 nag.
Jacobus K - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
My huis in Worcester.
Andre P - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay, restful.
Trevonia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Cheslyn F - Feb 2023
Algehele gradering
Value for money.
Justin R - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Rachelle S - Des 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant experience from beginning to end, very short overnight stay but excellent!
Lees meerSteve S - Des 2022
Algehele gradering
Stayed there for a second time and our stay was as great like the first time.
Eagle's Crest se terugvoer
Good morning. We are so glad you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your visits in the future. May you have a blessed holiday season.
Zanell W - Nov 2022
Algehele gradering
Die moeite werd.
Semantha D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en uitsig pragtig.
Eagle's Crest se terugvoer
Baie dankie. Ons is so bly dat ons u kon akkommodeer en dat u dit by ons geniet het.
Ashell P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Eagle's Crest se terugvoer
Middag Ashell. Baie dankie. Ons is baie bly dat julle by ons kom kuier het. Dit was n fees om julle by ons te kon verwelkom.
Vriendelike groete,
Christine Minne
Bestuurderes
Karen R - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Corlia P - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent guest house!
Eagle's Crest se terugvoer
Good day
We are so glad we could assist you and very glad that you enjoyd your stay with us. We would love to have you back.
Shaun P - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Erika D - Sep 2022
Algehele gradering
Besigheid - oornag.
Heather B - Sep 2022
Algehele gradering
Very clean and pleasant.
Pieter M - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing.
Retha S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Mathew W - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
John W - Jun 2022
Algehele gradering
Kuier was kort, maar akkommodasie en ontbyt was uitstekend.
Shamim S - Jun 2022
Algehele gradering
Good.
Jan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, professioneel, naby geriewe en bekostigbaar.
Liana A - Mei 2022
Algehele gradering
Everything was perfect and the view absolutely amazing.
Marina N - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing!
Dolf R - Mei 2022
Algehele gradering
Good and clean.
Edwina G - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse naweek.
Eagle's Crest se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die naweek geniet en dat alles vir julle gerieflik was. Meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize
Jeannie V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, sal enige tyd aanbeveel.
Maristha S - Apr 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Dieter L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n sportnaweek gehad.
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jaimie-leigh W - Mrt 2022
Algehele gradering
Good value for money - served its purpose.
Lees meerWerner W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Batie B - Jan 2022
Algehele gradering
Het net Saterdagnag daar geslaap, baie netjies en die eienaar was baie vriendelik.
Eagle's Crest se terugvoer
Batie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het jul kuier hier by ons geniet, kom gerus weer.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize
Tersia G - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vanaf die 1ste minuut.
Simone C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Eagle's Crest se terugvoer
Middag Simone
Ek is bly julle het lekker gekuier en die huis gerieflik en netjies gevind. Julle is baie welkom om weer te kom kuier
Groete
Marlize en Pieter
Olga P - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend, sal weer kom.
Wilhelm B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan Z - Des 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Babalwa W - Des 2021
Algehele gradering
The host is friendly.
Maxwell M - Nov 2021
Algehele gradering
Thanks to Elf we really enjoyed the stay.
Semantha D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Eagle's Crest se terugvoer
Ons is baie bly dat julle jul kuier hier by ons geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Nogmaals baie dankie vir die mooi terugvoer en dat jul ons ondersteun het.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize
Patricia G - Nov 2021
Algehele gradering
Great owner, very hepful, clean accommodation
Eagle's Crest se terugvoer
Hi Patricia,
We are glad that you enjoyed your stay. Yes, the tables and chairs arrived. I agree there are a few stairs, but once you reach the swimming pool area, I think you will agree that the view was worth the climbing.
Most welcome to visit again.
Kind regards,
Marlize and Pieter
Belinda V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornag fasiliteit
Lees meerYvette A - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Elvirena C - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect hosts.
Eagle's Crest se terugvoer
I am glad you stayed over and that you enjoyed the breakfast.
More than welcome to visit us again.
Kind Regards
Pieter and Marlize
William C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eagle's Crest se terugvoer
So bly julle het jul kuier geniet. Dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Pieter en Marlize
Chanelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflike verblyf.
Karen L - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly welcome, meeting expectations.
Eagle's Crest se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Looking forward to another visit. Most welcome.
Pieter and Marlize
Elvirena C - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly host, clean room, a good night's rest.
Frans S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties
Eagle's Crest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het intussen die parkering gelyk gemaak wat die parkering baie makliker maak.
Altyd welkom.
Vriendelike groete,
Pieter en Marlize
Juan B - Sep 2021
Algehele gradering
Kort slapie maar heel lekker.
Dewald S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek met 'n baie rustige omgewing.
Lize D - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en baie netjies.
Eagle's Crest se terugvoer
Baie bly julle het jul besoek aan Eagle's Crest geniet. Ons het intussen die parkeer area gelyk gemaak, dus sal parkering in die toekoms baie makliker wees. Altyd welkom.
Vriendelike groete,
Marlize en Pieter
Emile Z - Sep 2021
Algehele gradering
My stay at Eagle's Crest was a pleasant experience, strongly recommend the home cooking. Food and accommodation very good value for money.
Lucie V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs. Lekker ruim.
George H - Sep 2021
Algehele gradering
Marlize was 'n puik gasvrou,ons is so vriendelik ontvang
Hennie M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Eagle's Crest se terugvoer
More Hennie,
Ek is bly julle het lekker gebly.
Hoop om weer n besoek van julle te ontvang.
Groete,
Pieter en Marlize
Karen D - Aug 2021
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet, sal beslis weer gebruik maak van Eagle's Crest.
Eagle's Crest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was sulke wonderlike gaste. Altyd welkom.
Brian Mervin H - Jun 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig, aangename ontvangs, mooi omgewing.
Zayne R - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.
Lise E - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect place for short stay in Worcester.
Steve S - Sep 2020
Algehele gradering
Ideaal vir oornag na lang reis.
Andre F - Nov 2019
Algehele gradering
My verblyf was uit die boonste rakke, en die diens absoluut puik!
Johan S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Elouise H - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie netjies.
Jacques S - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging, privaatheid, heerlike ontbyt!
Claudia F - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was so mooi en pragtig. Waarde vir geld en die mense was vriendelik.
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie nice uitsig en ruim kamer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom