Dunn's Castle
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Dunn's Castle is 'n pragtige kasteel wat in die laat 1890's gebou is in die rustige dorpie Piketberg. Met tydlose bekoorlikheid en 'n vreedsame atmosfeer bied die kasteel 'n rustige toevlugsoord aan gaste wat van die gedruis van die stad wil ontsnap.
Die kasteel het 8 Victoriaanse slaapkamers met slaapplek vir 16 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dan is daar 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die laaste twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste deel 3 badkamers waarvan twee 'n bad en stort in elk het en die derde badkamer net 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die eetkamer het 'n etenstafel en 'n kaggel. Die hoofsitarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n tweede etenstafel. Daar is ook 'n pooltafel.
Die kasteel spog ook met 'n privaat swembad en 'n goed toegeruste braai-area sodat gaste lekker buite kan kuier.
Slaapplek
’n Bespreking by Dunn's Castle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ancil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Dunn's Castle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R399, Velddrif-pad, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom