Dune Side Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Berdean L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Netjies & veilig!
Dune Side Retreat se terugvoer
Baie dankie Berdean
Julle was wonderlike gaste wat die eenheid baie skoon en netjies gehou het. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Louise
Gizelde B - Des 2023
Algehele gradering
It was great.
Coenraad D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf en baie hulpvaardige eienaar.
Afzal K - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant and real place to switch off.
Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Pragtige uitsig!
Le-anne D - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely for a quick getaway or longer stay.
Rohan J - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, sal weer terugkeer.
Ilzemarie K - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf voor op die see met baie behulpsame eienaar.
Dune Side Retreat se terugvoer
Baie dankie Ilzemarie.
Dit was lekker om julle te huisves.
Groete
Louise
Marlize S - Apr 2021
Algehele gradering
Die feit dat dit reg op die strand is, maak Dune Side Retreat vir my waarde vir geld. Selfs al is die weer nie lekker nie, het jy steeds 'n pragtige uitsig oor die strand en see.
Elsa D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Dune Side Retreat se terugvoer
Baie dankie Elsa.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Julle was 'n wonderlike familie om te huisves.
Louise
Lindie J - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige décor, fantastiese ligging, uitstekend toegerus.
Danie T - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Dune Side Retreat se terugvoer
Baie dankie Danie. Ek waardeer die terugvoer.
Groete
Louise
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Die Duin 9, Roland Kraynauw-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom