Duck & DoLittle Hartbeeshuisie
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 20 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Twee Riviere Plaas Deel 456, Twee Riviere, 6412, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Duck & DoLittle Hartbeeshuisie is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas in Twee Riviere, 'n geskiedkundige dorpie met 'n ouwêreldse bekoring in die Oos-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n elektriese tweeplaatstoof, gasstoof, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan op die plaas voetslaan, draf, fietsry, of voëlkyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Suenette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R62, Twee Riviere Plaas Deel 456, Twee Riviere, 6412, Wes-Kaap
- Gaste dink Duck & DoLittle Hartbeeshuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Twee Riviere Joubertina Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Twee Riviere Plaas Deel 456, Twee Riviere, 6412, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom