Duck & Dine
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duck & Dine is 'n gastehuis met 'n artistieke, Franse en Boheemse styl in Winternest, Akasia in Pretoria. Hierdie unieke verblyf kan die ideale opsie vir 'n paartjie, sakereis of 'n gesin wees.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid unieke kamers met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, enkelslaapbanke, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort of beide.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die welige tuin. Daar is ook braaigeriewe, 'n restaurant, 'n kroeg en 'n spa op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rici Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
- Gaste dink Duck & Dine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom