Driehoekstraat 19
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Driehoekstraat 19 bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Vleesbaai, op die Tuinroete, en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het skuifdeure, 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 6 stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n enkelslaapbank vir 'n kind.
Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n tafel en stoele, asook 'n tuin met 'n Weber-braai.
Hierdie verblyf het sonkrag, 'n aparte waskamer met 'n outomatiese wasmasjien, veilige onderdakparkeerplek, en is stapafstand vanaf die hoofstrand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink Driehoekstraat 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driehoekstraat 19, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom