Doringboom Guesthouse
Gastehuis
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 5568, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Doringboom Guesthouse bied ruim en gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Kuruman. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word in 5 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk gebied. Elke kamer het óf 'n koninggrootte-bed, 2 driekwartbeddens óf 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis is met 'n sonkrag-rugsteunstelsel toegerus en het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, sitkamer en 'n eetarea.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Poolmanstraat 5568, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poolmanstraat 5568, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom