Die Tuis Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesbet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Danie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Die Tuis Huis se terugvoer
Dankie vir al die sterre! Julle was 'n lekker klomp! Kom kuier gerus weer
Mzwabantu H - Nov 2022
Algehele gradering
Magnificent.
Die Tuis Huis se terugvoer
Thank you for your kind words.
It was a pleasure hosting you.
Adrian M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Tersia R - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en perfek geleë in die dorp.
Warren D - Sep 2019
Algehele gradering
Pleasant and peaceful stay.
Isak D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding om daar tuis te gaan.
Die Tuis Huis se terugvoer
Dankie vir jou pragtige woorde, Isak. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Ritesh R - Des 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Die Tuis Huis se terugvoer
It was lovely meeting you and your family. Thank you for your kind words, greatly appreciated.
Esme C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Die Tuis Huis se terugvoer
Esmé, baie dankie dat jul Die Tuis Huis gekies het vir jul kuier in Worcester. Kom gerus weer.
Linet C - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlke gasvrou en baie gerieflike gastehuis.
Die Tuis Huis se terugvoer
Beste Linet,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dink baie aan jou en hoop jou pa se gesondheid is beter!
Rita V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en tuis gevoel, sal definitief weer daar gaan bly.
Die Tuis Huis se terugvoer
Rita, dit was so lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.
Ronel V - Jun 2018
Algehele gradering
Warm gevoel van tuiswees.
Die Tuis Huis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gerus weer.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 33, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom