Die Ou Huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Doornkuil Plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 560 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Die Ou Huis is op 'n werkende plaas 13 km buite Ottosdal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.
Die plaashuis het 3 slaapkamers en is geskik vir 7 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet.
Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die plaas is op die hoofroete op pad na bestemmings soos die Kgalagadi Oorgrenspark en die Baberspan Voëlreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R507, Doornkuil Plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
- Gaste dink Die Ou Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Doornkuil Plaas, Ottosdal, 2610, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom