Die Mynhuis Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anna Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Andy B - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent customer service.
Rene G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, kamer was baie gerieflik.
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Jm B - Apr 2023
Algehele gradering
Akkommodasie, op sigself, was goed.
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anton. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Carien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik en snoesig oorgebly in die Mynhuis. Pragtige kamer.
Nicky J - Des 2022
Algehele gradering
Accommodation was good.
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Cora L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Die Mynhuis Guesthouse se terugvoer
Môre Cora,
Baie dankie. Was lekker om julle te kon huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Mynhuis personeel
Leana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly. Sal hulle vir seker aanbeveel.
Anthony L - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, en behulpsame diens. Ons was baie tevrede met die diens en akkommodasie.
Ané E - Des 2021
Algehele gradering
Aangename oornagplekkie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom