Die Kolonie
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 175, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Die Kolonie is slegs 'n paar minute se ry vanaf die George Lughawe en ongeveer 30km vanaf Mosselbaai. Dit is die ideale plek om vir 'n paar weke, of slegs 'n naweek van die stadsgejaag te ontsnap.
Die Kolonie bied 'n wegbreek vakansie vir 'n familie of groepe vriende, maar kan ook bespreek word 'n paartjie of 'n gesin wat graag op die see se voorstoep tot ruste wil kom.
Die ruim woning is slegs 'n paar meter van waar die golwe breek en bied 'n privaat strand wat met 'n kort voetpaadjie van die huis af bereik kan word.
Daar is 7 slaapkamers, waarvan 2 stapelbeddens het - ideaal vir kinders. Die ander slaapkamers het koningingrootte-beddens en die huis het 3 badkamers.
Daar is 'n TV met DStv, asook 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gaste kan die wasmasjien, tuimeldroër of skottelgoedwasser gebruik.
Daar is 'n kaggel en 'n braai-area buite.
Daar is 'n tafeltennisblad op die tweede verdieping. Dié blad kan opgevou word en gaste kan daar op gemakstoele sit en die see-uitsig geniet.
Troeteldiere en kinders is welkom. Die huis beskik oor 'n alarmstelsel en bied een toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Gleniqua-rylaan 175, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kolonie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 175, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom