Die Groenstoep
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Die Groenstoep bied selfsorgverblyf in die hartjie van Suiderkruis, Groot Brak. Dit is ideaal vir 'n groot gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende wat die skilderagtige Tuinroete wil verken, aangesien hierdie huis ook met 'n swembad spog.
Dié eenheid bied slaapplek aan 12 volwassenes en 8 kinders en beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Die huis het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en nog 2 slaapkamers met stapelbeddens wat vir 'n kind geskik is. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamers het slegs 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n kroeg met stoele waar gaste die uitsig kan geniet. Die huis het 'n sitarea met 'n platskerm-TV, tafeltenniskamer en 'n pooltafel. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Buite is 'n onderdak-houtdek met 'n ingeboude braai en 'n swembad waar gaste op somersdae kan afkoel. Die huis bied 'n uitsig oor die Grootbrakrivier en strandmeer, en is ongeveer 700 m vanaf die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Groenstoep sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columba-singel 37, Southern Cross, Groot Brak, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom