Delmarei Privaat Boskamp
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R433 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Delmarei Privaat Boskamp bied selfsorgverblyf op 'n pragtige wildsplaas 50 km vanaf Pretoria en 2,5 km vanaf die Tsukulu-hek van Dinokeng Wildreservaat.
Haak-en-steek bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaapkamer en -leefarea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Kameeldoring beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite- badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad.
Die kombuise is elk vir selfsorg toegerus en het 'n stoof en oond.
Aktiwiteite op die plaas sluit voëlkyk, fietsry en voetslaan in. Die plaas is ook die tuiste van vrylopende wild, insluitend rooibokke, blouwildebeeste, blesbokke en waterbokke.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
- Gaste dink Delmarei Privaat Boskamp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom