Winelands Golf Lodges 18
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 850R1 388 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 18 is 'n helder selfsorgeenheid in die pragtige De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande. Die eenheid spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende landgoed.
Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die kombuis het ook 'n wasmasjien.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en sonstoele. Dit is die ideale plek vir gaste wat bietjie in die son wil ontspan.
De Zalze Gholflandgoed het 'n skitterende, gemeenskaplike swembad sowel as 'n restaurant wat 'n verskeidenheid disse bied wat wissel van seekos tot fynproewer-burgers. Die Camelot Spa Wellness Centre is ook op die perseel en bied 'n rits behandelings vir gaste wat hulself wil bederf.
Slaapplek
’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom