De Zalze Flat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Zalze Flat bied knus selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op die eksklusiewe De Zalze Golf Estate in Stellenbosch. Dit is ideaal vir óf 'n paartjie óf 'n enkelreisiger wat die pragtige Stellenbosch Wynlande wil verken.
Hierdie oopplan-solderkamer word met trappe bereik en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit ihet 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is lugversorging en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuinarea met braaigeriewe. Tydens beurtkrag sal die ligte steeds werk. Gaste het toegang tot die landgoed se 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, 2 tennisbane en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by De Zalze Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ilzemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jamestown Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van de Graaff-straat 11, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom