De Vreugd @ Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste oor nag plek in Pretoria. Baie netjies en veilig.
Patrick B - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Danielle L - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Melissa B - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en gerieflik.
De Vreugd @ Home se terugvoer
Middag Melissa
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons vra omverskoning vir die honde wat so vreeslik blaf - dis vir ons self net so 'n steurnis! Ons sal definitief werk daarvaan maak om daardie probleem op te los!
Anet L - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis die beste oornagplek wat ons die afgelope jaar besoek het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magdalena-laan 627, Roseville, Pretoria, 0082, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom