De Swarte Mossel
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Emdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 306
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter O - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike huis, presies wat ons verwag het.
Sonelle R - Des 2023
Algehele gradering
Dit het met die intrapslag gevoel soos vakansie!
Marinda O - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese huis, volledig toegerus.
Geta H - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en heerlike huis.
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier in Hondeklipbaai. Braai binnehuis is definitief 'n moet.
Andries L - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon huis, met alles wat jy nodig het.
Forika M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lynn V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Yvonne H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie interessant.
Rone B - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim huis en goed ingerig.
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus. Goed toegeruste eenheid. Uitsig oor die see was wonderlik.
Elfie K - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker groot huis met groot kombuis.
Madeleine H - Aug 2022
Algehele gradering
Die rustigheid van die natuur en omgewing en see-uitsig het my hart gesteel.
Irma D - Aug 2022
Algehele gradering
Die huis is goed toegerus, met mooi uitsig.
Dirk H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim en goed ingerigte woonhuis.
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige en netjiese plek.
Katarina H - Aug 2021
Algehele gradering
Great location. Stunning view. Peaceful and tranquil!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging. Asemrowende uitsig. Rustig en vreedsaam!
Pragtige verblyf - lieflike uitsig - baie skoon. In- en uitklok was ongekompliseerd. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Puik.
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Comfy beds, well equipped and peaceful.
Lize B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly by De Swarte Mossel! Netjies en goed toegerus.
Didi R - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing weg van al die stad se lawaai.
Tracey S - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely stay, everything we needed.
Fanie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Kort, maar aangenaam.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Sidney P - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste plek op die Weskus.
Bertus V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, lekker rustig en net wat 'n mens nodig het om te ontspan groot plus punt is dat honde welkom is.
Nick Y - Jan 2019
Algehele gradering
Home from home with basic decor, a distant sea view and all amenities.
Carina B - Nov 2018
Algehele gradering
Heel gerieflik in 'n pragtige omgewing.
Venetia S - Sep 2018
Algehele gradering
Basies. Glad nie luuks nie.
Christiaan P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Danny S - Des 2017
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang, die huis is goed toegerus en dit het in ons behoeftes voorsien.
Malanie O - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige en rustige huis.
Bertie C - Aug 2017
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 21, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom