De Oude Yotclub
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Yotclub is in Oudtshoorn, naby die KKNK-gronde geleë. Hierdie bekoorlike B&B bied gemak met 'n tikkie plaasgasvryheid langs die Grobbelaarsrivier.
Elke kamer bied gerief en verseker dat gaste behoorlik sal ontspan. Die gasvrye De Oude Yotclub-span sal ook na gaste se behoeftes omsien. Gaste kan hul dag met 'n heerlike ontbyt met plaaslike produkte en tuisgemaakte lekkernye begin.
Gaste kan die bekende Kangogrotte verken, diverse wild by die Cango Wildlife Ranch sien of 'n opwindende toer deur 'n volstruisplaas geniet. Avontuurlustiges kan ook die asemrowende Swartbergpas aanpak. Gaste kan ook in De Oude Yotclub se tuin ontspan en die swembad geniet of met 'n verkyker na otters en voëls langs die rivier kyk.
Elke oomblik by De Oude Yotclub sal gaste se verwagtinge oortref.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CHRISTO Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Yotclub het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom