De Oude Yotclub
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CHRISTO Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Quentin G - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelik en behulpsaam.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie dat julle De Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om saam met julle te kuier.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Karoo groete
Christo en Trix
Alet W - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons by De Oude Yotclub waardeer dit baie en sien uit om julle weer te akkommodeer.
Klein Karoo groete.
Trix en Christo van De Oude Yotclub Oudtshoorn.
Tania D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitmuntend!
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Was regtig baie lekker om saam julle te kuier.
Ons maak beslis weer so.
Elsabe V - Apr 2024
Algehele gradering
Trix & Christo het ons baie welkom laat voel. Vreeslik vriendelik, puik diens!
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie Elsabe, dit was baie lekker om saam met julle te kuier. Ons maak gerus weer so.
Karoo groete
Christo en Trix
Gary S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
De Oude Yotclub se terugvoer
Dankie vir julle kuier Gary.
Heleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Super verblyf.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie Heleen, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer daar wil kuier.
De Oude Yotclub se terugvoer
Nogmaals baie dankie dat julle de Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om julle te ontvang.
Marelie D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing. Heerlike tuin teen rivier. Vriendelike mense!
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie julle. Ons het dit geniet om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Klein Karoo groete van De Oude Yotcloub Oudtshoorn. Christo en Trix.
Frans K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend en baie goeie ligging naby als en baie sentraal.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie dat julle De Oude Yotclub gekies het.
Ons sien uit om julle spoedig weer te sien. Geniet die reis verder en wees veilig.
Karoo groete
Christo en Trix
J.f. M - Des 2023
Algehele gradering
Lekke gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaars byderhand as iets benodig.
De Oude Yotclub se terugvoer
Dankie J.f., vir die mooi woorde. Dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang.
Jolandi L - Des 2023
Algehele gradering
Tannie Trix doen baie moeite en het seker gemaak ons kom niks tekort nie.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Was lekker om julle te ontvang.
Henry B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Puik diens.
De Oude Yotclub se terugvoer
En julle is meer as welkom. Sou nog ure saam julle kon kuier. Tot volgende keer.
Karoo Groete
Christo en Trix
Retha B - Sep 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly in Oudtshoorn.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie weereens dat julle De Oude Yotclub gekies het. Dit was heerlik om saam met julle te kuier.
Ons kyk uit vir die volgende keer.
De Oude Groete
Christo en Trix van Zyl
Felecia Z - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent service with the most incredible hosts ever.
De Oude Yotclub se terugvoer
Baie dankie dat julle saam met ons gekuier het.
Was heerlik om julle hier te kon huisves.
Karoo Groete
Christo en Trix
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom