De Oude Schuur
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste wynplase in die land af, naamlik Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines en Guardian Peak Wines & Grill.
Verblyf is beskikbaar in 5 kothuise wat elkeen 'n dubbelbed het. 2 van die kothuise het ook elkeen 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en 'n privaat braai-area is buite elke eenheid beskikbaar.
Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad en het toegang tot WiFi, ’n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en My Giga waarop flieks gestroom kan word.
Stellenbosch bied ’n rits doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, staproetes, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Schuur het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom