De Beers Bush Lodge
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Balernoplaas, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R15 000 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
De Beers Bush Lodge is 'n lieflike lodge wat in Alldays tussen sandsteenformasies geleë is en deur welige mopaniewoude omring word. Dié lodge bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat perfek vir gesinne of groepe vriende is wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Daar is 4 eenhede om van te kies wat elk 2 slaapkamers het en altesaam slaapplek aan 20 gaste kan bied. Die kamers het óf koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, driekwartbeddens, óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is in die lapa en met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, yskas-vrieskaste, lugbraaier, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die lapa sluit ook 2 etenstafels, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kroeg in.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf sluit ook 'n braai-area, buitesitplek en 'n swembad in.
Slaapplek
’n Bespreking by De Beers Bush Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- R521, Balernoplaas, Alldays, 0909, Limpopo
Sien meer verblyf in Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Balernoplaas, Alldays, 0909, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom