De Akker Gastehuis
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R1 305 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Akker Gastehuis is in Louis Trichardt, 'n dorpie in die Soutpansbergreeks in Limpopo geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamer en 'n slim-TV met DStv.
Braaigeriewe is beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis gebruik sonkrag.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Este Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink De Akker Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom