Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisylaan 930 Leeupoort

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Daisylaan 930 Leeupoort is in die vakansiedorpie Leeupoort geleë en bied gesinsverblyf aan natuurliefhebbers. Die dorpie is 56 km vanaf Thabazimbi, 10 km vanaf Koedoeskop, 70 km vanaf Bela-Bela en 170 km vanaf Pretoria geleë.

Die gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die huis het 2 hoofslaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en matrasse vir kinders is ook op versoek beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n bababad, stort en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Toonbank met stoele is ook beskikbaar. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met stoele, asook 'n binnebraai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Buite is daar 'n Jacuzzi, 'n boma en 'n skadunet met tafels en bankies. Daar is tientalle aktiwiteite en geriewe in die reservaat, soos wildkyk, die sonsondergang vanaf die toring bewonder, 3 swembaddens, 'n restaurant, drankwinkel, algemene winkel en 'n slaghuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Daisylaan 930 Leeupoort sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Daisylaan 930 Leeupoort
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Daisylaan 930 Leeupoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91883fde4997dbf28e54e669e7434d262fb70aa0b6800c137f92661d604903c02fa733e6e596d8ad37cff948d4e2322e0341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 930 Daisylane Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.92352 27.64198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem