Curious Giraffe
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Besigheidsbesoek, 2 nagte.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Kari S - Des 2022
Algehele gradering
Well situated.
Samantha F - Sep 2022
Algehele gradering
Our weekend stay was very comfortable. Well equipped and met our needs.
Liana S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike plek en dit help dat dit troeteldiervriendelik is.
Alta D - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, alles tot jou beskikking in woonstel.
Izak L - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging vir Stellenbosch en omgewing.
Chantal M - Jan 2022
Algehele gradering
Naby aan alles en op hoofroetes.
Charel D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige groen plantegroei-omgewing.
Curious Giraffe se terugvoer
Dankie vir die mooi positiewe woorde.
Dominique O - Mei 2021
Algehele gradering
The owners were very accommodating of our dogs and this was greatly appreciated.
Cheree B - Sep 2020
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Marina S - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik en sakpas.
Anelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful and clean little flat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, skoon woonstelletjie.
Pragtige woonstelletjie. Baie skoon. Baie gemaklik. En maklik bereikbaar vanaf die hoofweë. Vriendelike gasheer. Ons sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maretha M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Lieschke V - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie rus vir die siel.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Odette R - Jan 2018
Algehele gradering
Ideal place to stay for a short visit.
Marike V - Des 2017
Algehele gradering
Glad nie op standaard nie.
Anthony M - Sep 2017
Algehele gradering
Kompak maar lekker.
Mariele V - Apr 2017
Algehele gradering
Goed geleë vir hospitaal besoek.
Thea L - Okt 2016
Algehele gradering
Die plek is op 'n baie besige kruising. Beddegoed en hele kamer ruik muwwerig.
Hans V - Sep 2016
Algehele gradering
Ideale oornagbestemming.
Bianca S - Apr 2016
Algehele gradering
Very neat.
Chantelle G - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Louise S - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig en was die perfekte grootte vir twee mense.
Nadia V - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Dis beslis weer op ons lysie.
Hannie D - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf, mooi skoon en netjies.
Erika O - Sep 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies en my worshonde is toegelaat - dit was kosbaar!
Dianne B - Sep 2015
Algehele gradering
Neat, clean and convenient. Close to where we had to be.
Francois M - Mei 2015
Algehele gradering
Oornag voor 'n vroeë vergadering.
Lees meerNicky V - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik gewees en vriendelike diens.
Piet S - Mrt 2015
Algehele gradering
Highly recommendable
Geraldine H - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Hermanus W - Mrt 2015
Algehele gradering
'n Netjiese en stylvolle verblyfplek met alles wat nodig is.
Ashlynn M - Feb 2015
Algehele gradering
Wonderful
Liezl F - Feb 2015
Algehele gradering
Valentynsnaweek in die Kaap!
Gerrit D - Feb 2015
Algehele gradering
Goed gelegen verblijf in Stellenbosch
Arina L - Des 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, maar dit was dalk 'n bietjie knap vir 'n week.
Erine N - Nov 2014
Algehele gradering
Bekostigbaar en sentraal geleë!
Morne N - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Debbie B - Okt 2014
Algehele gradering
Dis baie klein, maar heeltemal gerieflik vir oorslaap en waarde vir geld
Ammi S - Aug 2014
Algehele gradering
Prakties ingerig en goed geleë!
Chantelle G - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflik en netjies!
Chantelle G - Jun 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en net wat nodig was. Sal weer daarvan gebruik maak.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rokewoodlaan 12, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom