Crimson Glow
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crimson Glow is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat die onderste verdieping van die eienaar se huis beslaan en 'n aparte ingang het. Hierdie woonstel spog met pragtige uitsigte oor die Outeniekwaberge en is op die veilige Avonddans Estate in Groot-Brakrivier geleë.
Hierdie ateljeewoonstel beid slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het de woonstel ook 'n lessenaar, rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na die voorste grasperk met meubels en 'n draagbare braai in die hoek vir privaatheid. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is voor die woonstel beskikbaar. Die verblyf is sowat 2,5 km vanaf Groot-Brakrivier se riviermonding wat dit die ideale plek vir natuurliefhebbers maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Crimson Glow sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Maande op LekkeSlaap 10
Ligging
- Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Crimson Glow het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom