Cozy Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy Cottage is in Kathu en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die kothuis is op 'n residensiële perseel, is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n enkelbed in die sitkamer vir 'n derde gas.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Gratif WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom