Convenient Get-a-way
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lehandrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Esme B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Michael C - Sep 2022
Algehele gradering
Hartlike welkom.
Koos G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed vir kort verblyf vir sakereis.
Jean D - Jan 2022
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stayover. I would have liked a comfy chair.
Carina V - Jan 2022
Algehele gradering
Was rustige atmosfeer, en kamer skoon en diens goed.
Stephan P - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir "date night" se wegbreek of besigheidsbesoeke in die stad.
Ina H - Aug 2021
Algehele gradering
It's been nice and cosy.
Santa E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang en kamer was lieflik en skoon.
Jaco O - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Monica S - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging!
Dawn M - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable! Made to feel welcome!
Zander F - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, gamaklik en luuks
Hanlie L - Jun 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld met fantastiese diens.
Elize E - Mrt 2020
Algehele gradering
Lehandri is baie gasvry ontvangs baie goed.
Thys L - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Bevan P - Mrt 2020
Algehele gradering
The convenient, friendly, comfortable and affordable go to place.
Andre V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Mense is baie vriendelik.
Sarita B - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens en kommunikasie!
Chantel D - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Tanya B - Nov 2019
Algehele gradering
Die diens is uitstekend en vriendelik.
Convenient Get-a-way se terugvoer
Beste Tanya,
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Ook baie dankie vir die aanbevelings. Julle vriende en familie is enige tyd welkom.
Sonja M - Okt 2019
Algehele gradering
Very, very nice apartment ─ wish I could stay longer.
Convenient Get-a-way se terugvoer
We are so happy to hear that you enjoyed your stay, Sonja. We hope to see you back soon for an extended stay.
Rista B - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent hosts, comfortable stay, will definitely recommend.
Convenient Get-a-way se terugvoer
Thank you so much for the outstanding review Rista! You were a fantastic guest and we loved hosting you.
Hope to see you back soon!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelaar-singel, Randpark Ridge, 2156, Gauteng